Hierdie boek is 'n vertaling van Bahá'í Prayers uitgegee deur die Bahá'í Publishing Trust van die Verenigde State in 1975. 'n Omvattende hersiening van die Engelse teks is intussen egter gedoen, en hierdie vertaling in Afrikaans lyf dié veranderings in, wat deur die Universele Huis van Geregtigheid goegekeur is.
Dit het ook meegebring dat die volgorde van 'n paar gebede gewysig is. 'n Tabel wat die wysigings weergee verskyn op die ommesy. Gebed 45 is ook deur 'n ander gebed vervang, en die Gebed vir die Dooies is aan die einde bygevoeg.
This book is a translation of Bahá'í Prayers published by the Bahá'í Publishing Trust of the United States in 1975. Since then, an extensive revision of the English text has been carried out, and this translation into Afrikaans incorporates the changes which have been approved by the Universal House of Justice.
This has also entailed a change in the order of a few prayers. A table showing the changes appears overleaf. Prayer 45 has also been replaced by another prayer, and the Prayer for the Dead has been added at the end.